English:

Janpap Braaipap is one of numerous Afrikaans brands that entrust their social media marketing to The Social Media Company. Since TSMC has taken over full creative management, design and implantation of their Facebook presence, Janpap Braaipap has more than tripled their monthly social reach.

Fans are more engaged than ever, and brand recognition of Janpap Braaipap has reached new heights.

The success of the Janpap Braaipap social media campaigns is proof of the value of great copywriting. While design and visuals dominate in the age of social media, good writing skills still have a vital role to play in the modern marketing mix.

Afrikaans:

Janpap Braaipap is een van verskeie Afrikaanse ondernemings wat The Social Media Company vertrou om hul handelsmerk aanlyn te bemark. The Social Media Company is sedert 2018  verantwoordelik vir Janpap Braaipap se Facebook-blad en vandat TSMC aan die stuur is, bereik Janpap Braaipap se veldtogte drie keer te aantal mense.

Die interaksie tussen Janpap Braaipap en dié maatskappy se aanlyn-kliënte is ook hoër as ooit tevore en hou eenvoudig aan met groei.

Die sukses van Janpap Braaipap op Facebook is net nog ’n voorbeeld van die waarde van goeie kopieskryfwerk. In die digitale era kraai visuele ontwerp koning, maar die vermoë om met woorde te werk  het ’n belangrike rol te speel in aanlyn-bemarking.